Verandering is deel van die lewe … Carpe diem!
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Verandering van spyse gee eetlus.” In Engels sê ons “a change is as good as a holiday” – en wie hou nou nie van vakansie hou nie. Tog is ons lugtig vir verandering – dis mos lekker en veilig in ons bekende bestaansborrel. Daar waar ons weet waar ons volgende salaris…