Magda Louw opnuut op die kassie
Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Netwerk 24 Vir die volgende paar weke gaan Maandagaande beslis nie vervelig wees vir kykNET-kykers nie. Magda Louw en haar man Erhard sorg vir heerlike humor in die reeks Magda Louw wat op Maandagaande uitgesaai word. In die eerste seisoen van hierdie heerlike reeks het ons gesien hoe Magda Louw, ʼn…


