Laataandkuiers saam met Rian van Heerden
Skrywer: Alita Steenkamp Om laataand in ʼn restaurant te sit en kuier, bly maar altyd lekker. Soms word daar diep dinge gesels. Hartsake wat jy nie sommer op ʼn ander plek sal kwytraak nie. Ander kere gesels jy bloot nonsens, maar geniet dit in elk geval. Dit is die resep wat Rian van Heerden gebruik…