Doep is nie dood nie
Skrywer: Alita Steenkamp Eerskomende Maandag (15 Januarie 2024) is dit reeds 40 jaar sedert Koos du Plessis in die vroeë oggendure in ʼn tragiese ongeluk gesterf het. Om sy lewe en sy musiek te gedenk, bied RSG op Sondag 14 Januarie ʼn spesiale huldeblykkonsert aan. Jannie du Toit met sy medekunstenaars Susan Mouton (tjello) en…