Niamh Beatrix stel nuwe enkelsnit vry

Persverklaring “Groen” – ‘n Liefdesbrief aan twee tuistes Die opkomende Afrikaanse sangeres, Niamh Beatrix, het vandag (6 Desember 2024) haar splinternuwe liedjie, “Groen”, vrygestel. Hierdie besondere snit is die vrug van ‘n unieke samewerking met die ikoniese Afrikaanse komponis en liriekskrywer, Hunter Kennedy, bekend as ‘n lid van die gewilde band Die Heuwels Fantasties. Niamh,…

Rol die wiele, wiele, wiele

Skrywer: Anja van den Berg Party noem dit ‘n multidoelwitvoertuig. Ander sê mikrobus. Die meeste van ons praat van ‘n kombi. Ek noem dit die kwintessensiële metafoor vir Die Gesinslewe. Die korporatiewe identiteit vir Voortplanting Inc. Prakties. Funksioneel. Ruim. Alles wat ’n tweesitplek-kabriolet nié is nie. Met ’n prysreeks van tussen R700 000 en R2.6…

Kosblikidees

Nuwe jaar, nuwe skooljaar … so, dit vra vir nuwe idees vir jou gesin se kosblikke! Ons het met Heleen Meyer gesels om te hoor wat al haar planne vir haar gesin se kosblikke is. Hou die gesin se kosblikke GEBALANSEERD, met iets uit elke voedselgroep. Onthou, dit moet VOEDSAAM & VULLEND wees. Maak dit…