Annelie Botes

Annelie Botes

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Netwerk24 Twee van die mooiste stories uit die kinderdae van skrywer Annelie Botes, is hoe sy as driejarige ʼn renosterbosstokkie gevat het en op haar ma se Peter Stuyvesant-papiertjies “stories” geskryf het. Sy wou silwer stories skryf. Natuurlik kon sy nie rêrig skryf nie, maar het met swierige krulle haar “stories”…