Konferensie oor taalbeleid in onderwys. Wat hou dit in vir ons ouers, onderwysers en leerders?
Daar is hernude hoop vir moedertaalonderrig en die belangrikheid daarvan toe die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, onlangs tydens die departement se konferensie oor taalbeleid bevestig het dat leerders die beste leer in hulle moedertaal. Die konferensie het spesifiek gefokus op die uitbreiding van moedertaalonderrig tot graad 6, met die primêre doel om veeltaligheid…