KI bied talle geleenthede indien reg aangewend
Netwerk24 In ‘n insiggewende artikel op Netwerk24 op Maandag, 28 Augustus 2023, (Gebruik KI só in die klaskamer) skryf Michael le Cordeur, visedekaan: onderrig en leer in die fakulteit opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch, dat Kunsmatige Intelligensie (KI) soos ChatGPT talle uitdagings vir die onderwys inhou, maar tog ook ‘n geleentheid is om veral ten…