Breinstimulasie. Dít is hoe jou kind sy ouma se slimste kind word!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wys dat ouers ’n kind se IK kan verhoog deur die regte voorskoolse stimulasie. Met die regte breinstimulasie kan jy daartoe bydra dat jou kind beter of bogemiddeld presteer. Alle kinders het breinstimulasie nodig, ongeag hoe “slim” hy is.” – Brand van Dyk, remediërende leeskenner (Groeipyne op RSG) Die meeste…

Emma Renzi

Die merkwaardige lewe van Emmerentia Scheepers, een van opera se wonderlike divas

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 September saai RSG ’n interessante dokumentêre program uit oor die operasanger Emma Renzi: Diva, in die ware sin van die woord. Sy het in April vanjaar haar 97ste verjaarsdag gevier. Die dorp Heidelberg in die ou Transvaal, het vele bekendes opgelewer, maar iemand wat werklik kop en skouers uitstaan,…

Innibos Boekenaweek

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Splinternuwe boekefees skop hierdie naweek af. As jy nog nooit die volmaan bo oor die rotse van Kaapsehoop sien uitrys het in al haar glorie nie, moet jy nie hierdie geleentheid hierdie naweek misloop nie. Vanaf Vrydag 1 tot Sondag 3 September word daar boeke gelees, gesels, en gedroom. Die Innibos…

Silwerskermfeeste

Uitmuntendheid is beloon by die jaarlikse Silwerskermfees

Die jaarlikse Silwerskermfees is ʼn wonderlike geleentheid waartydens belowende rolprentmakers, oud en jonk, en draaiboekskrywers die geleentheid kry om hulle werk ten toon te stel. Sedert die eerste Silwerskermfees het die Afrikaanse rolprentbedryf behoorlik gebloei. Vanaf Woensdag 23 Augustus tot Saterdag 26 Augustus het almal geïnteresseerd in die Afrikaanse rolprentbedryf in Kampsbaai bymekaar gekom vir…