Skryf nou in vir die WAT se nuutskeppingskompetisie!
Het jy ‘n nuwe Afrikaanse woord wat iets op ‘n treffende manier beskryf? Dit is tyd om jou woorde te laat geld in die jaarlikse nuutskeppingskompetisie, aangebied deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) in samewerking met Monitor op RSG. Die jaarlikse nuutskeppingskompetisie is ‘n geleentheid om jou liefde vir taal te vier en…