Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Jaarlikse Argiewe: 2023

You are here:
  1. Tuis
  2. 2023

Louw-huis en -museum se herstelpad begin

TaalnuusDeur Afrikaans.com1 Desember 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Gerard Scholtz berig namens die direksie van die Louw-huis en -museum dat daar begin is met die herstelproses van hierdie bekende baken in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Die huis staan in Sutherland. Dié huis, waar beide NP van Wyk Louw en W.E.G. as jong seuns gewoon het, het verwaarloos en waardevolle dokumente het…

Hoe hou ek by my Nuwejaarsvoornemens?

TaalnuusDeur Afrikaans.com1 Desember 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jy onthou daardie lysie wat jy op Oujaarsaand met groot bravade vir almal uitgelees het? Ja, daardie een waar jy binne die volgende jaar 30 kg gaan verloor, ten minste drie keer ’n week gaan oefen en elke maand geld gaan wegsit vir daardie oorsese kostoer. Einste … jou Nuwejaarsvoornemens. Wees…

Dis Desember. Dis vakansie! Vier dit behoorlik!

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com1 Desember 2023Lewer kommentaar

Elke jaar vind die groot trek water toe hier aan die begin van Desember plaas. Die mense is moeg, die humeure is nog kort en die son steek! Daar is lang toue motors en mense, die baba kry warm, sussie is karsiek en die kinders wil om elke hoek en draai vermaak word. Ai ……

Tribe of Mentors – 11 vrae aan Joshua na die Reën

Kunstenaarsfokus, Luister ditDeur Afrikaans.com29 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Joshua na die Reën (JNDR) oor hoe belangrik dit is om in die oomblik te lewe. Die vrae in die volgende artikel is gebaseer op die entrepreneur en skrywer Tim Ferriss se Tribe of Mentors, waar 11 vrae ingespan word om beter te verstaan hoe die persoon dink en leef. Deelnemers…

Mediaveertjies

Wenners van die 2023 ATKV-mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek bekendgemaak

TaalnuusDeur Afrikaans.com29 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Goeie joernalistiek behels soveel meer as net jou feite agtermekaar kry, die storie skryf en publiseer. Dit verg insig, ’n uitgebreide algemene kennis, soms ’n vel wat dikker is as die van ’n renoster en uithouvermoë. Die joernalis se hooftaak is om sonder skroom in te lig en op te voed.…

NB Boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir November het iets vir almal.

Boeke, Lees ditDeur verona22 November 2023Lewer kommentaar

In hierdie boekekeur kan lesers hul verlekker in alles en nog wat. Daar is fiksie, niefiksie, ‘n kookboek en selfs boeke vir die jeug en jongspan. Kyk gerus op NB Uitgewers se webblad vir hulle puik aanbod. JY KAN WEN! Een gelukkige leser staan die kans om weg te stap met Die ware storie van…

Matthew Blaauw

Matthew Blauw – jong entrepreneur uit die Moot

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Hy was sommer net ʼn klein graadeenseuntjie toe Matthew Blauw besef het as ʼn mens die regte produk het, wil iemand anders dit graag hê en so kan jy daarmee geld maak. Dit was nadat sy pa aan hom ʼn paar plakkers gegee het wat hy aan sy klasmaats verkoop en verruil…

NALN sluit halfeeuviering af

Films, TV, Feeste, Kyk ditDeur Afrikaans.com14 November 2023Lewer kommentaar

Skrywer: De Wet Potgieter  ʼn Feestelike naweek wag in Bloemfontein by NALN as afsluiting van die herdenking van hulle vyftigste bestaansjaar in 2023. Drie besonderse geleenthede word beplan vir hierdie afsluitingsnaweek. Die eerste van hierdie geleenthede is die sanger Coert Grobbelaar wat sy fokus op die kunslied gaan laat val. Dié konsert, So sing ook…

Studie as die beste belegging in die huidige ekonomiese klimaat

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com14 November 2023Lewer kommentaar

Naskoolse studie word in vandag se tyd gesien as baie duur en dit neem ʼn geruime tyd om ʼn kwalifikasie agter jou naam te kry. In die VSA is studieskuld die grootste vorm van skuld – selfs groter as huisskuld. Die logiese vraag is dus of dit nog steeds die moeite en geld werd is…

Hersieningshulp vir matrieks

Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com7 November 2023Lewer kommentaar

Die hulp wat RSG aan skoliere bied is van onskatbare waarde. Nou in die eksamentyd val die fokus op hersiening aan matrikulante. Dit word op die program Kompas, wat weeksaande om 18:30 uitgesaai word, aangebied, maar kan ook as ’n potgooi afgelaai word. Die program vir die oorblywende deel van die eksamen is soos volg:…

←12345…
6789101112131415161718
19→

Afrikaans.com

© 2025 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top