Sensorieseprosesseringsdisfunksie (SPD): Ons help jou om beter te verstaan hoekom jou kind “anders” reageer en optree
Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Charlene Cruickshank Hoe lyk jou oggendroetine? Sukkel jy om jou kind betyds by die skool te kry omdat hy meeste oggende weier om sy skoolklere aan te trek, want die hemp krap, die broek sit te styf … hy moet nog tande borsel, maar dis ook ’n stryd, want hy…