Matriektoppresteerders

Anna-Mart Louw, ʼn matrikulant van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het vanjaar die tweede plek behaal in die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen met ʼn gemiddeld van 98%. Sy het onderskeidings in Afrikaans huistaal, Engels huistaal, Duits tweede addisionele taal, fisiese wetenskappe, ingenieursgrafika en ontwerp, lewensoriëntering en lewenswetenskappe behaal. Anna-Mart was lid van die verteenwoordigende studenteraad…

Netwerk24 speletjie

Gaan loer na Netwerk24 se digitale blokraaie en aanlyn speletjies!

Skrywer: Persverklaring Dit is met groot opgewondenheid dat Netwerk24 die nuutste toevoeging tot sy intekenaar-aanbod bekendstel: digitale blokraaisels en aanlyn speletjies. “Ons juig oor hierdie nuwe toevoeging tot Netwerk24 se aanbod en die waarde wat dit vir ons intekenare bied,” sê Henriette Loubser, hoofredakteur van Netwerk24 en Afrikaanse Nuus. “Ons weet hoe passievol veral Afrikaanse…

Disleksie

Aanlyn lesings en kursuswerk: Vir alles oor geletterdheid en disleksie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Bespreek  vandag nog! Aansoeke sluit op 1 Februarie 2023. Hierdie reeks aanlyn lesings en aktiwiteite, aangebied deur Bellavista S.H.A.R.E., is gemik op professionele persone en ouers wat ‘n dieper begrip van disleksie wil kry deur te leer oor die mees onlangse navorsing en benaderings tot disleksie. Kursusgangers sal ‘n diepgaande begrip…

Lapa

Terug skool toe!

Hierdie LAPA-boeke moet beslis op jou inkopielysie wees – dit sal jou kind die nodige akademiese hupstoot gee. En daar is iets vir elke ouderdomsgroep! 1. Die skool vir ramspoedige talente, Blinkertjies in pa se baard, The vegan vampire en Tyd is ‘n b**ksem (Verskeie) Hierdie versamelings bevat van die beste nuutgeskrewe gedigte, kortverhale, dramas…