Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo – Tribe of Mentors
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo oor wie hom inspireer, hoekom hy soms “nee” sê, vroeg gaan slaap en opstaan en die wonder van ’n doodgewone radio. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings…