ChatGPT

ChatGPT – ‘n Kletsbot wat jou stomslaan

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Sedert November 2022, toe ChatGPT (“Chat Generative Pre-trained Transformer”) bekendgestel is, is kunsmatige intelligensie en wat ‘n mens alles daarmee kan vermag, op almal se lippe. Die taalmodel, ChatGPT, is deur die maatskappy OpenAI in San Francisco ontwikkel en is grootliks geskoei op hulle GPT-3-taalmodel, maar verfyn deur leer onder toesig…

Meertaligheid

Suid-Afrikaanse polisiediens se taalbeleid in stryd met die bevordering van meertaligheid

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Dit verbluf dat die Wes-Kaapse polisiediens voortgaan met ‘n verengelsingspoging wat reeds in die Noord-Kaap ná ‘n draai in die hof in die stof gebyt het.” – Dr Conrad Steenkamp, hoof van die Afrikaanse Taalraad (mediavrystelling 12 Maart 2023) Die kwessie oor die taalbeleid van die Suid-Afrikaanse polisiediens is nie nuut…

Fiesta 2023

Fiësta-wenners

Die wenners van vanjaar se Fiësta-toekennings is op Donderdagaand 9 Maart by ’n intieme funksie by The Lookout in Kaapstad se Waterfront aangekondig. Die Fiëstas vereer hoofsaaklik verhoogproduksies wat op kunstefeeste reg oor die land gedebuteer het. Vanjaar was die 13e keer dat hierdie geleentheid plaasgevind het. Suidooster  se Kaashifa, Jawaahier Petersen en Fraksie se…

NALN

NALN vier ’n halfeeu

Maartmaand brand die vreugdevure hoog, want dan vier die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein sy vyftigste bestaansjaar. NALN wy hom toe aan die behoud en bevordering van die Afrikaanse woordkuns. Hierdie sentrum is op 24 Maart 1973 amptelik geopen deur meneer JP van der Spuy, die toenmalige Minister van Nasionale Opvoeding.…

Beeld en AON Skryfkompetisie

’n Heerlike kreatiewe skryfkompetisie vir skoliere

Op Internasionale Moedertaaldag, 21 Februarie, het Beeld ʼn opwindende skryfkompetisie aangekondig waarin leerders heerlike pryse kan wen. Die hoofborg van Beeld se kreatiewe skryfkompetisie is die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON). Beeld se kreatiewe-skryfkompetisie skep ʼn platform vir skoolkinders om hulself kreatief in hulle moedertaal uit te druk, maar daar is ook geleentheid vir leerders wat Afrikaans…

KKNK

Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer

Mediaverklaring: KKNK 27 Februarie 2023   ’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer: Dawid Minnaar, Refentse, Early B, Liza Grobler en Magdaleen Krüger. Dawid Minnaar Die akteur Dawid Minnaar word vereer vir vertolking. “Om te…