Teksmark

Gee jou kreatiwiteit vlerke met teksmark

Mediaverklaring Uitnodiging vir voorstelle van teatertekste Teksmark is ’n KKNK-projek, in samewerking met NATi (Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief) en die Baxter-teatersentrum Die verhoog is slaggereed om aan jou verbeelding, unieke stories, intriges, kinkels en onvergeetlike karakters vlerke te gee by die agtste Teksmark, wat van Woensdag 30 Augustus tot Vrydag 1 September 2023 in die Baxter-teatersentrum…

Neil Sandilands

Potgooi: Neil Sandilands oor die lewe en musiek

Photo: Roy Rochlin/Getty Images Ons gesels oor: Filosofie Menswees Akteurwees Sy nuwe sangloopbaan Waarom hy lief is vir Suid-Afrika Afrikaans.com · Neil Sandilands: Filosofie, musiek, Afrikaans, Hollywood en Suid-Afrika Neil Sandilands is “versigtig opgewonde” oor sy nuwe radio-enkelsnit wat handel oor ‘n poskaart vanaf sy oupa Joe Sandilands aan sy ouma Nettie tydens die Tweede…

Huisgenoot-Eisteddfod

Huisgenoot Eisteddfod

Met die aankondiging van die wenners van die Huisgenoot Eisteddfod 2022, het Yvonne Beyers, redakteur van Huisgenoot, die volgende te sê gehad: “Aarde, maar ons kinders is talentvol! Toe ons Huisgenoot se eerste aanlyn eisteddfod verlede jaar bekendstel, het ons gehoop vir ʼn paar oulike inskrywings. Maar toe ontvang ons sommer honderde inskrywingsvideo’s wat ons…