Tienerswangerskap. ’n Steeds groeiende kwessie onder die jeug
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n uitgawe van Kuier-tydskrif (1 Mei 2019), skryf Marteli Brewis dat tienerswangerskappe nie iets nuuts is nie, en dat dit deesdae beslis nie meer as “skande” beskou word nie. Tog, kyk ’n mens na die 2017-statistiek wat aandui dat bykans 120 000 Suid-Afrikaanse tienermeisies tussen 15 en 19 in daardie jaar…