NB-Uitgewers se boekekeur vir Desember is nommerpas vir daardie plat pakkie onder die boom.
In hierdie boekekeur kan lesers hul verlekker in nog ’n keur van topgehalte boeke – en dit maak sommer die dilemma oor wat koop ek vir wie hierdie Kersfees makliker. Kyk gerus op NB Uitgewers se webblad vir hulle puik aanbod. JY KAN WEN! Een gelukkige leser staan die kans om weg te stap met…