Hoogtepunte 2023: Tien uit talle hoogtepunte die afgelope jaar
Dit is weer daardie tyd van die jaar, wanneer ’n mens se nerwe aan ’n dun draadjie hang, daar nog ’n magdom van goed is wat moet klaarkom voordat jy jou kantoordeur kan toetrek en die bling van Kersfees jou laat sidder. Tog is dit ook goed om te gaan stilsit en oor die hoogtepunte…