Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Bydrae: Alita Steenkamp Het jy geweet dat die blok in die uitdrukking ‘Tjok en blok’ verwys na die blok wat voor die wiel van ʼn vliegtuig geplaas word om seker te maak dit beweeg nie vorentoe nie? Wel, dit is een van die interessante inskrywings in die Woordeboek van die Afrikaanse Taal waarvan die letter…