Kinders en boeliery: Drie basiese wenke
Kinders sal gereeld die negatiewe en positiewe dinge in die lewe moet hanteer. Een van die ergste uitdagings is om met ’n boelie in aanraking te kom. Boeliery gaan gepaard met emosies vir beide kinders en ouers. As ’n ouer, is jou eerste instink om te beskerm, maar om in te gryp en eienaarskap van…

