Ses positiewe wenke om tieners se ineenstortings (meltdowns) te navigeer
Om tieners groot te maak, kan ’n uitdaging wees en is beslis nie vir sissies nie, veral as hulle met tye gemoedskommelings ondervind, nukkerig raak en gereeld emosionele uitbarstings het. ’n Mens wil natuurlik dikwels kwaad raak en voel gefrustreerd, maar dis belangrik om te onthou dat hierdie gedrag en gemoedskommelings ’n normale deel uitmaak…


