Emma Renzi

Die merkwaardige lewe van Emmerentia Scheepers, een van opera se wonderlike divas

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 September saai RSG ’n interessante dokumentêre program uit oor die operasanger Emma Renzi: Diva, in die ware sin van die woord. Sy het in April vanjaar haar 97ste verjaarsdag gevier. Die dorp Heidelberg in die ou Transvaal, het vele bekendes opgelewer, maar iemand wat werklik kop en skouers uitstaan,…

Innibos Boekenaweek

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Splinternuwe boekefees skop hierdie naweek af. As jy nog nooit die volmaan bo oor die rotse van Kaapsehoop sien uitrys het in al haar glorie nie, moet jy nie hierdie geleentheid hierdie naweek misloop nie. Vanaf Vrydag 1 tot Sondag 3 September word daar boeke gelees, gesels, en gedroom. Die Innibos…