Alles en nog wat oor van ons grootste rugbylegendes.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt As daar nou een sportsoort is wat Suid-Afrikaners se verbeelding aangryp en harte raak, is dit rugby, en veral Springbokrugby. Dit is ook so dat ondersteuners nie doekies omdraai wanneer dit kom by kritiek op die spelers, afrigters of skeidsregter nie, maar al gaan dit broekskeur, volgende week is hulle maar…