Niamh Beatrix – beslis die lig in die skaduwee.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Niamh dring deur na die semifinaal van die Junior Eurovision Song Contest in Ierland.” Vroeër die jaar het ons ’n artikel geplaas waarin ons lesers meer vertel het oor die jong Suid-Afrikaner, Niamh Beatrix (Smith), wat deesdae saam met haar gesin in Ierland bly en opslae maak met haar sang. Haar…