Hier is die geleentheid om jou skoolkoerant in te skryf!
Skoolkoerante is ʼn heerlike eerste tree in die wêreld van die joernalistiek en talle skole spog met uitstaande publikasies. Dalk is jou skool een van daardie skole. Nou is daar die geleentheid vir skole om deel te neem aan Die Burger, Beeld en Volksblad se gewilde skolenuuskompetisie. Sowel digitale as gedrukte skoolkoerante mag deelneem aan…