’n Gesonde ouer-kindverhouding sorg vir ’n gelukkige huis en emosionele welstand.
Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Heidi Malan “Daar is min dinge in die lewe wat ons almal so ernstig opneem as ouerskap. Ons wil hê dat ons verhoudinge met ons kinders warm, intiem en genotvol moet wees.” – Heidi Malan, stigter en direkteur van Parent & Educational Training. Ouerskap is nie vir sissies nie en…