Johan Jack Smith sterf onverwags
Die skoknuus dat Johan Jack Smith op Maandagaand 17 Julie aan ’n hartaanval gesterf het, is deur sy vrou Elmarie gedeel. Hy was bloot 46 jaar oud. Johan was die redakteur van die ATKV se tydskrif, Taalgenoot. In sy tydperk as redakteur het hy die Taalgenoot na nuwe hoogtes geneem en die tydskrif het in…