In gesprek met Daniel Strauss
Daniel Strauss, skrywer van die topverkoper, Dink soos ’n miljardêr, se nuutste boek is vanaf sedert 5 Mei 2023 in alle goeie boekwinkels landswyd, asook aanlyn beskikbaar. Ons het met Daniel gesels oor sy doelwitte met die boek sowel as van sy persoonlike wenke vir sukses en geluk. POTGOOI Ons gesels oor – Jou 7-jarige,…