Die Franse wil ook Afrikaans leer
Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Suid-Afrikaner wat al vir 30 jaar in Frankryk woon, Sonya van Schalkwyk-Barrois, het onlangs begin met die heel eerste formele Afrikaans- beginnerskursus wat in die Franse hoofstad, Parys, aangebied word. Dit is in samewerking met die Nederlandse taal- en kultuuronderrigsentrum in die hartjie van Parys, berig die Weslander op 12 Junie…