Geroosterde botterskorsiesop met kekerertjies (Heleen Meyer)
Botterskorsiesop is ’n baie gewilde resep in Suid-Afrika en elkeen het hul eie manier om dit te maak. In hierdie weergawe word die botterskorsie en speserye eers in die oond gerooster en dan saam verpulp. Dié gaarmaakproses gee die sop ’n baie besonderse smaak en dit is absoluut die moeite werd. Die geroosterde kekerertjies is…