Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte

Daaglikse Argiewe: 13 Junie 2023

You are here:
  1. Tuis
  2. 2023
  3. Junie
  4. 13

Boeke

Vir ons tieners en jongmense: Twee boeke oor die soeke na ’n eie identiteit en die grootwordproses

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com13 Junie 2023Lewer kommentaar

Fanie Viljoen (Krag) en Jan Vermeulen (Veergewig) is ou hande wanneer dit kom by die skryf van boeke vir tieners en jongmense. Beide van hulle het onlangs boeke uitgegee met temas wat oorvleuel – hoe leerders sport en oefening inspan om raakgesien te word; hoe dit soms jou lewe oorheers en wat die nagevolge is…

Studiewenke

Studiewenke om eksamenvrees te oorkom

Algemeen, Artikels, LeerhulpDeur Afrikaans.com13 Junie 2023Lewer kommentaar

Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Dis nou amper tyd vir die eksamen en dit bly maar ’n spanningsvolle tyd in leerders (en hul ouers) se lewens. Dalk volg jy reeds hierdie studiemetodes, maar vir diegene wat tot nou toe nie met ’n plan geleer het nie, het Afrikaans.com so ’n paar wenke saamgestel. Hou in…

NB Boeke kompetisie

NB-uitgewers kondig ‘n Afrikaanse jeugboekkompetisie aan

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com13 Junie 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die kompetisie bestaan uit twee kategorieë: *  Eerstens vir manuskripte vir lesers 8 tot 12 jaar oud. Lengte: tot ongeveer 20 000 woorde. *  Tweedens vir manuskripte vir tieners of jong volwassenes ouer as 13. Lengte: tot ongeveer 50 000 woorde. Die prysgeld is R50 000 vir die wenkinderverhaal en R50…

Die stoutste klas op aarde daag jou uit!

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com13 Junie 2023Lewer kommentaar

Die derde titel in die immergewilde reeks oor die stoutste klas op aarde het die winkelrakke getref en beloof om selfs meer pret en vermaak in te hou. In Die stoutste klas op aarde daag jou uit! maak die hoofkarakters, Alex en Manjit weer hul verskyning. Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op…

Afrikaans.com

© 2025 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top