Hoe gemaak om ’n goeie jeugverhaal te skryf?
Skakel in aanlyn op 26 Mei Droom jy daarvan om ’n jeugverhaal te skryf? Dalk is jy reeds besig om te werk aan ʼn jeugverhaal wat jy graag vanjaar vir ʼn kompetisie wil inskryf. Dan moet jy Vrydagaand 26 Mei luister wanneer Maretha Maartens aanlyn meer gaan vertel oor die skryf van ʼn goeie jeugverhaal.…