Vyf maniere om denkvaardighede in jou klas aan te wakker
Skrywer: Johan Koekemoer Hoof van Onderrig en Leer: SOS Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum werk om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte volhoubaar te help verseker, in openbare asook onafhanklike skole. Besoek hul webtuiste, klik hier. Die belangrikheid van die ontwikkeling van denkvaardighede soos kritiese denke en kreatiewe denke in skole kan nie oorbeklemtoon word nie. Aangesien ons daagliks die…