Dr. Johan Beukes se leuse is: Gee meer as wat jy beloof het!
Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om betekenisvol te lewe en van die wêreld ’n beter plek te maak, het by d Johan Beukes posgevat toe hy maar nog in die laerskool was. Hierdie lewens- en leierskapsafrigter wat mense op ʼn daaglikse basis help om hul daargestelde mikpunte te behaal en terselfdertyd optimaal te presteer, het…