Nuut deur Nicholis Louw
Nicholis gesels oor sy nuwe enkelsnit en beantwoord vyf vrae sodat lesers hom beter kan leer ken. “Dit bly ’n kunsvorm op sy eie om verskillende smake met mekaar te versoen. Partymaal kom hierdie smake uit kossoorte wat jy normaalweg eerder nie saam op een bord sou sit nie. Daar is egter altyd daardie een…