Neurodiversiteit

Neurodiversiteit: Riglyne vir ouers en onderwysers om die uitdagings te hanteer.

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Charlene Cruickshank Deesdae hoor ’n mens gereeld van die term neurodiversiteit, maar wat is dit? Is dit ’n vorm van outisme, aandagafleibaarheid, obsessiewe kompulsiewe gedrag, angstigheid, trauma, disleksie of ‘n fobie? Dalk sensorieseprosesseringsdisfunksie? Of is dit ’n sambreelterm vir verskillende neurologiese sindrome of disfunksies? Die kort antwoord: Neurodiversiteit beskryf die…

RSG Matriekafskeidsprojek

RSG se Matriekafskeidprojek

Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer matrikulante begin droom oor die groot aand: die matriekafskeid. Selfs al beplan ʼn leerling niks buitensporig of uitspattig nie, is die geskikte uitrusting vir so ʼn belangrike geleentheid ietwat aan die duur kant en nie almal kan dit bekostig nie. RSG in samewerking met 7de Laan het…

Denkvaardigheid

Vyf maniere om denkvaardighede in jou klas aan te wakker

Skrywer: Johan Koekemoer Hoof van Onderrig en Leer: SOS Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum werk om Afrikaanse onderwys van wêreldgehalte volhoubaar te help verseker, in openbare asook onafhanklike skole. Besoek hul webtuiste, klik hier. Die belangrikheid van die ontwikkeling van denkvaardighede soos kritiese denke en kreatiewe denke in skole kan nie oorbeklemtoon word nie. Aangesien ons daagliks die…