Híér is die wenners van die SA Akademiepryse

Persverklaring Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandeesweek die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2023 aangekondig. Die pryse sal by twee bekroningsplegtighede in September vanjaar oorhandig word. Afrikaans.com wens elk van die wenners geluk met die uitsonderlike prestasie.  Hiermee die wenners van die onderskeie pryse. HERTZOGPRYS VIR POËSIE -…