’n Mamma vertel van haar kind met OKS en angs en hoe sy dit hanteer.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ek het gesels met ‘n ma van ’n 10-jarige seun wat met angs en OKS gediagnoseer is. Sy leef elke dag saam met die realiteit van hierdie steuring en het haarself deur kursusse en navorsing bemagtig om hom na die beste van haar vermoë te help en begrip te hê vir…