Kweek ‘n liefde vir wiskunde by jou kind.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Hier is riglyne hoe ouers en onderwysers kan help. Ons gesindheid teenoor wiskunde word direk aan ons kinders oorgedra en kort voor lank sit ons met ‘n kind wat bang is vir die vak en nie die selfvertroue het om te probeer nie. Maar, dis nooit te laat nie en met…