KANNA-Nominasies vir KKNK 2023 bekend
Mediaverklaring Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama Mirre en aalwyn, Nicola Hanekom se nuwe plekspesifieke drama, is vir sewe Kanna-pryse na afloop van hierdie jaar se KKNK, wat van 1 tot 9 April op Oudtshoorn plaasgevind het, genomineer. Mirakel uit die pen van Reza de Wet onder regie van Marthinus Basson, Droomkraan Kronieke die…