Oppiwa-fees lê voor dié naweek
’n Heerlike kunstefees wat ’n paar jaar gelede vir die eerste keer op die Weskus sy buiging gemaak het, is Jacobsbaai se Oppiwa-fees wat vanaf 17 tot 19 Maart op hierdie Weskusdorpie plaasvind. COVID-19 het vir twee jaar ’n steek in die wiel van hierdie feesvieringe gesteek maar vanjaar is die fees terug in ’n…