KKNK se eerste jeugkunstefees bring jongmense bymekaar
Mediaverklaring 3 Maart 2023 ’n Fees binne ’n fees waar hoërskoolleerders bymekaarkom om die kunste te ervaar met dans, drama, musiek, werksessies en gesprekke wat spesifiek op hulle toegespits is. Dít is wat deelnemers aan die KKNK se heel eerste Jeugkunstefees, aangebied in samewerking met die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD), kan verwag. ’n Bykomende, opwindende…