Marciel Hopkins

Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins – Tribe of Mentors

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins oor om geleenthede te skep, die lewe met selfvertroue aan te pak en balans in jou lewe te bewerkstellig. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.…