FAK

Valentynsdagpiekniek

Valentynsdag lê om die draai.  Daardie dag waarop geliefdes mekaar mag bederf. Hierdie tradisie kom al ’n lang pad en die fees is meer as 1500 jaar gelede ingestel, ter herdenking van St. Valentyn, ’n Christen-martelaar. Deesdae is dit die liefde wat op 14 Februarie gevier word en dis heerlik om deel te wees van…