KKNK

Vyf uitskieters word vanjaar deur die KKNK vereer

Mediaverklaring: KKNK 27 Februarie 2023   ’n Formidabele akteur. Twee jong stemme. ’n Kunstenaar wat internasionaal naam gemaak het. ’n Radio-legende. Vyf uitskieters in hulle onderskeie velde word vanjaar deur die KKNK vereer: Dawid Minnaar, Refentse, Early B, Liza Grobler en Magdaleen Krüger. Dawid Minnaar Die akteur Dawid Minnaar word vereer vir vertolking. “Om te…

Arnold Vosloo

Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo – Tribe of Mentors

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Arnold Vosloo oor wie hom inspireer, hoekom hy soms “nee” sê, vroeg gaan slaap en opstaan en die wonder van ’n doodgewone radio. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings…

Francois van Coke

Moedertaalmaandfokus: Francois van Coke

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Francois van Coke oor wat hom inspireer, oor ’n gesonde leefstyl en hoe sy familie hom anker. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde. Ons doelwit is om…

Marciel Hopkins

Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins – Tribe of Mentors

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Moedertaalmaandfokus: Marciel Hopkins oor om geleenthede te skep, die lewe met selfvertroue aan te pak en balans in jou lewe te bewerkstellig. Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels Afrikaans.com gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.…