Tien Afrikaanse produkte vir die Kerskous
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke jaar hier teen die begin van Desember (soms sommer enkele dae voor Kersfees) sit en wonder baie van ons wat om nou weer vir wie te koop hierdie Kersfees. Party mense is maklik – gee vir hulle ’n boek of geskenkbewys of badsout en die Kaap is Hollands, maar ander…