Heleen Meyer Boneslaai resep

Boneslaai (Heleen Meyer)

’n Drieboneslaai is ’n gewilde bygereg met braaivleis. Hierdie is net ’n tweeboneslaai, maar die ander vars elemente is heerlik en sommer ekstra kleurvol daarby. Die slaaisous met baie suurlemoen en vars kruie is perfek saam met die bone. Dit is ook ’n baie lekker vegetariese ete vir ’n warm dag. Dan is dit genoeg…

Emigrasie

Julle gaan emigreer. Help jou kinders om makliker aan te pas.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Emigrasie lei tot spesifieke interpersoonlike verliese en ook spesifieke verliese aan kultuur en taal. Die moontlike verlies van die moedertaal, veral in toekomstige generasies, blyk ‘n bron van kommer te wees.” – M.C. Marchetti-Mercer & J.L. Roos in Afrikaanssprekende emigrante: verliese en verwagtinge (LitNet Akademies). Die besluit om te emigreer, is…

boekprys

kykNET-Rapport-boekpryse

Vroueskrywers het hulle stempel vanjaar behoorlik afgedruk as benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse en oorheers twee van die kategorieë naamlik die kykNET-Rapportprys vir fiksie en die JAN RABIE Rapportprys. In die kykNET-Rapportprys FIKSIE is die drie skrywers op die kortlys: Lien Botha met Vin (Queillerie), Ronelda Kamfer met Kompoun (Kwela) en Gerda Taljaard met Vier susters…