Stoofstories

Diepgebraaide vis in ’n bierbeslag, dun bros skyfies (“crispy chips”), en vanieljeroomys met geposjeerde pere (Stoofstories met Marinda: Sandra Prinsloo)

Marinda maak vir die legendariese Sandra Prinsloo diepgebraaide vis met dun krakerige tjips soos Sandra se ma dit gemaak het, en pampoenpoffers met ’n karamelstroop vir iets soet ná die tyd. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. DIEPGEBRAAIDE VIS IN ’N BIERBESLAG Bedien 6-8 mense 1 pakkie I&J-visfilette500 ml…

UJ-pryse

Die UJ-pryse vir Afrikaans word sedert 2000 in twee kategorieë toegeken. Een spesifiek vir ʼn debuutwerk. Dit word toegeken aan besondere en uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar gepubliseer is. Vanjaar word die UJ-debuutprys vir die eerste keer gedeel. Die wenners van vanjaar se debuutprys is die digter Ashwin Arendse met sy digbundel…

Stoofstories

Marmite-en-kaas-botterkoek, sjokoladeklusters en vrugte-yskasblokkies (Stoofstories met Marinda: Carmen Niehaus)

Suid-Afrikaners se kosbakke sou baie vervelig sonder haar wees! Die bekende kosskrywer en kosredakteur Carmen Niehaus kuier by Marinda. Marinda maak ’n Marmite-en-kaas-botterkoek, sjokoladeklusters en vrugte-yskasblokkies. Kyk Stoofstories met Marinda op VIA, DStv-kanaal 147 op Woensdae om 17:00. BOTTERKOEK MET MARMITE EN GERASPERDE KAAS ’n Mens meng net Marmite met ’n bietjie botter en smeer…

Dissipline vir kinders

Dissipline in die klaskamer en tuis. Waar begin dit en wie is nou eintlik verantwoordelik?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die sleutel tot die sukses van ‘n skool is die struktuur by die skool en of daar ‘n kultuur van dissipline is. Baie hang van die skoolhoof af, maar dit is ook belangrik om ‘n sterk bestuurspan, goedopgeleide departementshoofde en ‘n deursigtige dissiplinêre beleid te hê wat konsekwent toegepas word. Dit…

Stoofstories

Kool-lensiefrikkadelle en suurlemoenmeringuetert (Stoofstories met Marinda: Koos Kombuis)

Koos Kombuis gesels oor sy vroeë loopbaanjare en die lewenslesse wat hy geleer het.Marinda maak smaaklike kool-lensiefrikkadelle en sy heel gunsteling- soetgereg, suurlemoenmeringue! KOOL-EN-LENSIEFRIKKADELLE Lewer 4-6 porsies Frikkadelle 500 ml lensies, gedreineer2 knoffelhuisies, fyngekap1 eier35 g parmesaankaas30 ml broodkrummels10 ml fyn komyn5 ml fyn vars koljander2 ml fyn kaneel30 ml fyngekapte ui5 ml gerookte paprika1…

KKNK 2022 se KANNA-benoemdes bekend

Mediaverklaring: KKNK Datum: 4 April 2022 Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad. Die…