Skryf Afrikaans van A tot Z

Pharos-nuus Kommunikeer effektief in Afrikaans met dié handige stylgids Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017). Dié stylgids: wys talle verskillende taalverwante keuses uit; wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit; bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van…

Afrikaanse boeke

Raak stil … en leef bewustelik.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Raak stil … en leef bewustelik. ’n Mens hoor deesdae gereeld die term mindfulness. In Afrikaans sou ’n mens dit kon vertaal met “bewustelik” of “om bewustelik te lewe”.  Volksvreemd? Glad nie. Afrikaans.com het met die skrywer en meditasie-instrukteur Johannes de Villiers gesels. Johannes het reeds twee boeke spesifiek oor bewustelikheid…

Erik Kruger

In gesprek met Erik Kruger: Hoe die ‘Dangerous’-benadering jou lewe kan transformeer.

Erik Kruger, entrepreneur, leierskapsafrigter en skrywer, het min bekendstelling nodig. As spreker en afrigter het hy al onder andere saam met Nedbank, kykNET, Sasfin en individue soos Marnus Broodryk gewerk. In sy splinternuwe boek, Dangerous, onthul hy sy geheime tot besigheids- en persoonlike sukses. Dangerous gaan daaroor om weer beheer te neem van jou lewe.…